Screenshots
How Much Does Maroela Media Make?
Platform Performance
Rating Distribution
Top Countries
Reviews (3)โผ
Assblief kyk na die โbugsโ wat verhoed dat die app opdatteer. Partykeer gaan daar ล week verby voor die app nuwe nuus artikels laai. โRefreshโ werk ook nie.
Ek werk in Amerika dankie ek lees julle nuus elke dag. So bly ek op hoogte wat aan gaan Groete Neels Groesbeek
Ek het voorheen 5 sterre gegee, maar is nie so tevrede na my opgradering nie. As ek op die fotoโs raak gaan dit onmiddelik vergroting toe en tans niks wat ek doen kan ek weer die foto verklein dat ek my artikel verder kan lees nie. Is daar โn manier om update te verander na die vorige een toe? Die uitset is ook nie vir my goed nie, jammer, maar teen die tyd sal ek skynbaar niks goeds kan sรช nie. Nogtans sal Maroela Media vir my die beste wees -as ek my vorige een kan terug kry!
Version History (3)โผ
Available In (115 Countries)โผ
Supported Languages (1)โผ
App Detailsโผ
Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lee...