App Profile: Koer
Android / Games / Puzzles
Koer
Installs:
Rating:
4.55
Total Reviews:
140
Top Countries:
ZA, NG, AU
$6k
/mo
< 5k
/mo
Reviews: What People Think About Koer
IntlChatterbox
Rating: 5/5
Sjoe, wat ‘n oulike toep! Ek het al soveel goeie mense op die App ontmoet. Dit is soos hulle sê - Afrikaanse mense is lekker mense!
Sluit sommer jou profiel op die ander toepassings...en kom Koer saam!
Natashaste
Rating: 2/5
The app worked fine for a day but then it freezes and kicked me out and wouldn’t let me sign back in and I have a subscription you think if you pay for a service it would work
About Koer
KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/
File size: 89977856
Launched countries: USAUCACNFRDEGBITJPKRRUDZAOARATAZBBBYBEBMBRBGCLCOCRHRCZDKDOECEGSVFIGHGRGTHKHUINIDIEILKZKEKWLBLTLUMOMGMYMXNLNZNGNOOMPKPAPEPHPLPTQAROSASGSKSIZAESLKSECHTWTHTNTRUAAEUYUZVEVNBOKHEELVNIPYGEIQLYMAMZMMYEBHCYMTRSBJBFCMCGCIJOLAMLSNTZUGZMZW
Minimum OS version: 14.0
Release Date: 1591772400000
Published by Die Bende Pty Ltd
Website url:
Publisher country: